SARINA BRIEDENHANN     OPTREDES

WAT BIED SARINA???
Gesinskonserte, kerkbasaars, skoolfunksies, ma en dogter, eredienste, kerk kampe, vroue kampe, kerssangdienste, eindjaarfunksies, konsert vir bejaardes, kinderkonsert, sang erediens, troue, verjaarsdae, korporatiewe besigheids funksies, vroue tee's/kampe, spesiale funksies op versoek, solo, duette, saam met n band, kabaret, gospel, feeste, winkels, en meer

 

 


 

 Wat het sarina om aan te bied ? sluit aan by my FAN PAGE (VRIENDEKRING) en kry spesiale afslag op konsertbesprekings. KONTAK my vir meer inligting.
Sarina het deur die jare n huishoudelike naam geword wat gewild is onder oud en jonk. sy het die verhoog al gedeel met baie bekende kunstenaars soos:

  • tolla van der merwe, rina hugo, andre schwartz, danie botha, louiz britz, ge kortsten, trevor nasser, riaan nienaber, francois en elizabeth fourie, randall en coba wicomb,  danie nieuhous, coleske, karin hougaard, sonja herholdt, worsie visser, clive bruce, fanie de jager, juanita claasens, manuel escorsio, sonja herholdt, johan stemmet, innes en franna benadie, chris le roux, francois hayes, jan de wet, good news, willie joubert, ronnie belcher, piet smit, fredie nest, guilome', philip moolman, lance james, clive bruce, bobby angel, aneli van rooyen, nico carstens, richard en lochner, robby clay, laurika rauch, jannie pelser, min shaw, cathy viljoen,  christa steyn, jannie du toit, arina de witt, andre swiegers, cut glass, dozi, gerrie pretorius, hennie smith, hessel van der walt, irene van wyk, leon ferreira, lucas maree, mathy roets, nadine',peter vincent, thys die bosveldklong, gerhard steyn.

GESINSKONSERTE

soos by 'n:
  • kerkbasaar, kleuterskool, woonwa-naweek,   vakansie-oord, enige kerk of skoolfunksies
    'n deel van die program word spesifiek aan die kinders gewy.
  • 'n lekker verskeidenheid van ligte liedjies,
    ou-bekend
    splinternuut
    heerlike vertellings tussenin
    met n paar ligte klassieke liedjies
  • en n paar gospel liedjies
baie gemaklik en informeel...oud en jonk sal die program geniet.
kliek op navrae/besprekings

 OGGENDTEE OPTREDE


b
y n oggend tee funksie bestaan uit: n verskeidenheid van ligte liedjies soos:
  • weskusstrande, bosveldparadys, as jy aan eendag glo,
    spieeltjie, spieeltjie ens
    keurspele van ou-bekende musiek afr & eng,
    voorlesings,
    vertellings en ook n bietjie geestelike pitkos en musiek.

    ek hou
    daarvan om n tema te kies, soos bv...
  • die vreugde van vrou-wees,
    die liefde,
    kleure, seisoene,
    kersfees, ens.
ek tree dikwels by oggendfunksies op en weet dat dit altyd n baie keurige smaakvolle geleentheid is. daarom het ek my program fyn beplan om die dag werklik spesiaal te maak vir die gehoor. ek voorsien my eie klank en beligting asook plakkate en n foto vir bemarkings-doeleindes.
kliek op navrae/besprekings
KONSERT VIR BEJAARDES

ek het n besondere sag
te plekkie vir bejaardes en ek weet dat hulle my musiek baie waardeer. ek tree graag op vir die bejaardes by:
  • diens-sentrums
    bejaarde aksies
    aftree oorde
  • afsluitings
  • fondsinsamelingskonserte
  • verjaarsdae
  • kersfunksies ens

    ek tree op n deur-geld basis, as daar natuurlik genoeg mense kom. die program is n uur en ek bied hierdie spesiale diens aan op weeksoggende of weeks aande.

    kliek op navrae/besprekings

 SANG EREDIENSTE


        n erediens optrede bestaan uit:
  • sang en getuienis deur myself. ek wy n gedeelte van die diens aan die kinders..omdat hulle so spesiaal is vir my met liedere soos:
  • jy is kosbaar en waardevol, my lewe sal van dankbaarheid vertel, my enigste troos, god van yster en beton, lei u ons lig, kyk na die lelies, dit is my keuse, Onse vader, doen slegs u wil heer, sing tot sy eer, who are the champions.

    die kinders  en gemeente word betrek om saam met my te sing..ek gee gewoonlik n power point woorde vir die saamsing.
    hierdie program het al baie harte aangeraak en is n geleentheid om die erediens baie spesiaal te maak. ek het my eie klank en verskaf ook die begeleiding vir die samesang.
    die diens maak voorsiening vir lidmate van alle ouderdomme en neem +/-
    50 minute.

    Ek tree op tydens:
    n sang-erediens,
    gebedsimfonie,
    paas sangdiens,
    lof en dankdiens,
    moedersdag /vadersdagdiens.
    gebedsontbyte
    Kerssangdiens
    fondsinsameling
    vroue byeenkomste/kampe
    gesinskampe
    manne ontbyte
    seniorburgers
    enkellopenes
    ek is self n belydende lidmaat van die ng kerk, maar ek tree by alle kerke op waarheen ek genooi word.
    alhoewel mense my leer ken het vir my ligte liedjies soos weskusstrande, jy is kosbaar, bosveldparadys,my lewe sal van dankbaarheid vertel het die here my geestelike musiek bediening deur die jare so geseen en ek wil steeds baie graag meer op hierdie terein n bydrae lewer

    kliek op navrae/besprekings

 

VROUE

met hierd
ie program kies ons saam n tema. ons het n paar "fancy dress" oggende gehad met groot pret.
die dames kies n karakter en trek soos een aan.
e-pos my oor n paar temas wat reeds aangbied was.
vroue funksies is nie net vir oggende nie, maar ook vir aandfunksies.
ek bied baie ma en dogter funksies aan waartydens ons n gelukkige wenner kies en n gratis grimeer "make over" doen deur n profesionele "grimeerkunstenaar" wat saam met my optree.
ek tree ook saam met my dogter op in n duet program waar ons gewilde liedjies van toeka tot nou sing.

 

 

OP VERSOEK

hierdie program is vir:
  • besigheids funksies en
    troues en
    spesiale verjaarsdae's.
  • die program bestaan uit myself en 2 ander sangers en n live band. ons sing bekende gewilde musiek van verskeie sangers met musiek style van abba tot by frank sinatra en oorspronklike liedere.
    ek doen op versoek spesiale liedere vir n troue en spesiale verjaarsdag.
    as ek nie die agtergrondmusiek het nie, tree ek saam met n musikant op wat my begelei.  klank en beligting word deur myself verskaf. e-pos my vir meer hieroor..
    ek doen ook my eie eenvrou vertroning "destiny"
    hierdie program handel oor die lief en leed van verhoudings en word uitgebeeld deur kostuumveranderings, saam met musikante en agtergrond sangers en dansers. musiek vanaf die cd "destiny"en ander gewild liede oor verhoudings en die liefde in afr en eng word kleurvol uitgebeeld.
    liede soos:
    • droom ou,
      destiny 
      flenterseuntjie
      naby jou
      love story
      the rose
      in love with you
      african blue
      dink jy darem nog aan my|
      die rose
      wie sal kom nagse
      klein karoo
      I have a dream
      feel the love
      weskusstrande
      kan jy nog onthou
      bosveldparadys
      jy's my bokkie
      van wat eers liefde was
      sproetjies ens
    • kliek vir navrae/besprekings

 

 
 

 

Bookmark and Share